Onthouboks
30 Augustus 2017 Onthouboks
My gunsteling kleur is pers. “Bad Lair” is my gunsteling musiek. Ek hou van pizza.My beste vriend is Bianca. My stokperdjie is lees. My gunsteling sport is netbal. “Friends” is my gunsteling TV-program. Ek wil eendag ‘n veearts wees. Ek respekteer my vriende en familie.
Doelwitte
My eerste doel is om te probeer voltooi voordat ek sestien is, dat ek ‘n sertifikaat vir netbal wil wen . Ek gaan probeer om daardie doel te bereik deur die beste te deon wat ek kan in netbal.
My tweede doelwit wat ek wil bereik , is om London te besoek. My derde doewit is om die Afrikaans taal beter te leer . Ek gaan daardie doel bereik deur hard te studeer vir Afrikaans.
Comments
Post a Comment